EFF sal nie koalisie met DA of ANC vorm nie

MmusiJulius

Die EFF sal nie met die DA of die die ANC in `n koalisie tree nie. Volgens `n berig op die webblad timeslive.co.za het hulle van hooggeplaasde bronne verneem dat die EFF oor beleidskwessies sal stem maar buite stemming sal bly wanneer dit kom by wie posisies soos burgemeester en speaker sal bekleë. Hierdie besluit van die EFF beteken dat Johannesburg baie moontlik onder die ANC se bestuur sal bly terwyl die DA Pretoria sal beheer.

Gee terugvoer

Your email address will not be published. Required fields are marked *