“DA mag nie Mandela se stem gebruik nie”

DA-logo-round

Die familie van oud-President Nelson Mandela sê die DA het nie die reg om die stem van dié voormalige staatshoof in advertensies te gebruik nie. Dit volg nadat die DA `n advertensie gemaak het waarin Mandela se stem voorkom. Die Mandelafamilie sê die DA moes eerlik gewees het en die stemme van hulle voormalige leiers soos Tony Leon en Helen Zille gebruik het.

Kyk die advertensie hier.

Gee terugvoer

Your email address will not be published. Required fields are marked *