Mbeki sê nie of hy vir EFF gaan stem nie

mbeki

President Thabo Mbeki het die week met leier van die EFF, Julius Malema en `n afvaardiging van sy party vergader, Die EFF het `n besoek aan sy huis gebring. Volgens Netwerk24 het Malema gesê dat hulle `n besoek aan die oud-president gebring het soos ook met ander kiesers gedoen is. Malema het aan Netwerk24 gesê dat hulle wel oortuig is dat Mbeki na die besoek die “regte ding sal doen.” Mbeki wou egter nie aan die media verklap vir wie hy more gaan stem nie.

Gee terugvoer

Your email address will not be published. Required fields are marked *