Adjunk-president Cyril Ramaphosa versprei na bewering `n lys name van persone wat hy graag as deel van die ANC se topstruktuur wil sien. Hierdie bewering volg nadat die ANC-vroueliga aangekondig het dat hulle Nkosazana Dlamini-Zuma steun om in Desember die nuwe ANC-leier te word.
Hier is die kandidate:
Dr. Zweli Mkhize
Huidige posisie: Tesourier-generaal
Genomineerde posisie: Adjunkpresident
Thandi Modise
Huidige posisie: Voorsitter van die nasionale raad van provinsies
Genomineerde posisie: ANC-voorsitter
David Makhura
Huidige posisie: Gautengse premier
Genomineerde posisie: Sekretaris-generaal
Enoch Godongwana
Huidige posisie: Voorsitter van die ANC se subkomitee oor ekonomiese transformasie
Vuyiswa Tulelo
Huidige posisie: Konsul-generaal in Chicago, Amerika