EFF: Koalisie met die ANC slegs moontlik as Zuma verwyder word

Jacob+Zuma+XXX+high+res

Eyewitness (EWN) berig dat die EFF bereid is om met die ANC te vergader maar slegs in `n koalisie met die regerende party sal tree indien President Jacob Zuma uit sy amp verwyder word. Politieke partye het 14 dae geleentheid om koalisies te vorm. Met geen volstrekte meerderheid in verskeie metro’s en munisipaliteite nie wag daar nog heelwat onderhandelinge in die dae wat kom. Die DA en die ANC sal nou poog om ander opposisiepartye na hulle kamp te lok in die hoop om `n plaaslike regering te vorm.

 

Gee terugvoer

Your email address will not be published. Required fields are marked *