Op 6 April gaan EFF landwyd grond beset

Die leier van die EFF, Julius Malema, het die week aangekondig dat dié party se takke op 6 April onbenutte grond regoor Suid-Afrika gaan beset. Volgens Malema gaan hierdie aksie die dringende behoefte in die land om die grondkwessie op te los deur grondonteiening sonder kompensasie vir gelyke herverdeling beklemtoon. Dié datum het voorheen as Van Riebeeckdag bekendgestaan. 

Gee terugvoer

Your email address will not be published. Required fields are marked *