Die CIA se rol in Mandela se arrestasie

Die voormalige president, Nelson Mandela, se arrestasie in 1962 kan direk toegeskryf word aan `n wenk van `n voormalige CIA-agent. Donald Rickard was werksaam as `n diplomaat in Suid-Afrika toe hy inligting verkry het van Mandela se reisreëlings end it aan die Suid-Afrikaanse regering bekend gemaak het. Rickard is gedurende 2016 oorlede. Mandela het voorgegee dat hy `n chauffeur was toe hy by `n padblokkade in Durban afgetrek en in hegtenis geneem is.

Foto: `n Vervalsde paspoort in die naam van David Motsamayi wat deur Mandela gebruik is.

Paspoort

Gee terugvoer

Your email address will not be published. Required fields are marked *