Die Cape Party het `n plakker met die bewoording ‘Love thy neighbour’ op `n kunswerk in die Nasionale Kunsgallery in Kaapstad geplak. Dié werk, deur die kunstenaar Dean Hutton, maak van kru terme gebruik om teen die blanke gemeenskap uit te vaar. Kyk die video hier.
Foto links: Lede van die Cape Party plaas `n plakker oor die omstrede kunswerk.
Foto regs: Dean Hutton by sy kunswerk.