Khoisan Revolusie tree in koalisie met ANC

Khoisan

Die Khoisan Revolusie het met die ANC in koalisie  getree in die NamaKhoi-munisipaliteit. Die ANC het agt setels daar verkry terwyl die DA en Cope onderskeidelik sewe en een setel verkry het. Die Khoisan Rewolusie kon dus besluit met wie hulle in koalisie wil tree en dus die regerende party in dié munisipaliteit sal wees. Na `n aankondiging dat hulle met die ANC in koalisie sal tree is ook bekendgemaak dat hulle die posisie van speaker sal bekleë.

 

Gee terugvoer

Your email address will not be published. Required fields are marked *